• Koei en Kalf

    Ofskoon die SA Braford Telersgenootskap eers in 1997 as ‘n Ontwikkelende Ras gestig is het die meakerbraford kudde in 1985 begin.  Sedert die onstaan van die kudde, ongeveer 30 jaar gelede, is slegs Braford bulle aangekoop en gebruik.  Hieruit kan afgelei word dat die oorgrootte meerderheid koeie oor die nodige Braford genotipe beskik.  In teenstelling […]

    Read More
  • Bulle

    Heelwat het gebeur sedert die verkoop van die eerste vier meakerbraford bulle (gebore 1989) teen gemiddeld R2 375 per bul.  Wat nie verander het nie is die klem wat steeds  geplaas word op die seleksie van funksioneel doeltreffende bulle van medium raam wat oor die volgende beskik; wyd aangepas, voldoende diepte en breedte om vleis […]

    Read More
  • Huis

    Die geskiedkundige plaas Draaihoek is in die hartjie van die Oos-Vrystaat geleë.  Die plaashuis, gebou in 1869 en herbou na die Anglo-Boereoorlog in 1906, is die oudste opstal in die Warden distrik. Presies ‘n honderd jaar later, op 1 November 2006, is groot skade aangerig toe die huis deur weerlig getref is.  As dit nie […]

    Read More
  • Kopstamp

    Read More

WELKOM BY MEAKER BRAFORDS

Die geskiedkundige plaas: Draaihoek, is in die hartjie van die Oos-Vrystaat gelee. Besoek ons gerus en besigtig ons kudde.

Teel ‘n Superkoeikudde

‘n Artikel wat geplaas is in VeePlaas tydskrif. Klik om te oop te maak.

Sorgvuldige Seleksie – Veeplaas 2016

‘n Artikel wat geplaas is in VeePlaas tydskrif. Klik om te vergroot.

Vrugbaarheid

Wetenskaplikes wêreldwyd is dit eens dat vrugbaarheid in vleisbeesproduksie die enkel belangrikste eienskap is waarvoor geselekteer moet word.  Daar dien […]

Koei en Kalf

Ofskoon die SA Braford Telersgenootskap eers in 1997 as ‘n Ontwikkelende Ras gestig is het die meakerbraford kudde in 1985 […]

  • October 2020
    M T W T F S S
    « Oct    
     1234
    567891011
    12131415161718
    19202122232425
    262728293031  
  • Social Media Links

    Visit Us On Facebook